404255R Tel: 013-754-1600 Friday September 8, 2017 AGRI PULSE THE HEARTBEAT OF THE LOWVELD FARMER Te min avo’s uit Suid-Afrika jaag die prys goed op Suid-Afrika se avokadouitvoere is vanjaar sowat 90% van ons avo’s. Veral die plaaslike slegs sowat 44 000...
More
404255R Tel: 013-754-1600 Friday September 8, 2017 AGRI PULSE THE HEARTBEAT OF THE LOWVELD FARMER Te min avo’s uit Suid-Afrika jaag die prys goed op Suid-Afrika se avokadouitvoere is vanjaar sowat 90% van ons avo’s. Veral die plaaslike slegs sowat 44 000 ton. Dit is aansienlik groenskilavo is baie gewild. minder as die normale 55 000 ton per jaar. Al is die huidige markprys van die vrug Dit word direk toegeskryf aan ‘n uitermate ietwat duur, bied dit steeds uitstekende droë reënseisoen in die produksiegebiede voedingswaarde indien ‘n mens dit met die en die feit dat dit ‘n sogenaamde “af” jaar prys van gesondheidsbykosse en dies meer was, sê Derek Donkin, hoof-uitvoerende vergelyk, sê Donkin. beampte van die Avokadokwekersvereniging in Tzaneen. Die sogenaamde afseisoen is die twee- jaarsiklus waardeur avokadobome gaan en wat ‘n groeiseisoen afwissel. Iets anders wat ook die voorraadvlakke beïnvloed, is die nadraai van die droogte . Dit is ‘n kwessie van prys, vraag en aanbod. In die Su
Less