Tel 044 690 7156 Tuesday 21 March, 2017 Mosselbaai Buurtwagte geakkrediteer 2 Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, het ‘n amptelike skrywe aan die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, minister Dan Plato, oorhandig waarin...
More
Tel 044 690 7156 Tuesday 21 March, 2017 Mosselbaai Buurtwagte geakkrediteer 2 Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, het ‘n amptelike skrywe aan die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, minister Dan Plato, oorhandig waarin die benarde situasie waaronder polisielede van die KwaNonqaba-polisiestasie moet werk, toegelig word. Foto: Nickey le Roux KwaNonqaba SAPD bekyk Nickey le Roux Die werksomstandighede waaronder polisielede by die KwaNonqaba-polisiestasie daagliks moet werk, is deur die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, minister Dan Plato, beskryf as só benard dat die munisipaliteit tereg dit as onveilig sou kon verklaar. Minister Plato het Mosselbaai op Maandag, 20 Maart besoek om erkenning en akkreditasie te gee aan drie van die aktiewe buurtwagte in die dorp. Die uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, en sy uitvoerende burgemeesterskomitee asook die munisipale bestuurder, adv Thys Giliomee, het die geleentheid gebruik om met die m
Less