Vrydag 8 Julie, 2022 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER 11 PROMOSIE-Artikel Agter, in die middel staan Hannes Stegmann saam met die vroue wat vir hul 25 jaar diens vereer is. Hulle is agter, van links: Eliska Crafford (bevestigingsafdeling),...
More
Vrydag 8 Julie, 2022 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER 11 PROMOSIE-Artikel Agter, in die middel staan Hannes Stegmann saam met die vroue wat vir hul 25 jaar diens vereer is. Hulle is agter, van links: Eliska Crafford (bevestigingsafdeling), Herculine Vermaak (menslike hulpbronne), Hannes Stegmann, Belinda van der West- huizen (rekeninge) en Andrie Wiese (verpleging). Voor: Maria Wagener (van die teater se sentrale steriele dienste-afdeling). Mediclinic Klein Karoo het op Vrydag 1 Julie tydens is 'n spoggeleentheid by Surval Boutique Olive Estate, hul kwarteeu herdenking gevier. Dié hospitaal bied plaaslike, nasionale en internasionale pasiënte 'n breë spektrum van professionele mediese dienste in Oudtshoorn - die hartjie van die Klein-Karoo. Die geleentheid is deur verskeie dokters, bestuurslede en personeel bygewoon. Hannes Stegmann, hospitaalbestuurder, het tydens die funksie gesê dat dit 'n eer en voorreg is om deel van die Mediclinic Klein Karoo-span te wees. Hy het ook
Less