Stellenboschweg Hartenbos Tel: 044 695 1515 Faks: 044 695 0958 BESKIKBARE BETREKKING Bemarking en koördinering van aangeleenthede. Die Beheerliggaam van Laerskool Hartenbos beskik oor ‘n betrekking vir ‘n bemarker en koördineerder van geleenthede. Die pos...
More
Stellenboschweg Hartenbos Tel: 044 695 1515 Faks: 044 695 0958 BESKIKBARE BETREKKING Bemarking en koördinering van aangeleenthede. Die Beheerliggaam van Laerskool Hartenbos beskik oor ‘n betrekking vir ‘n bemarker en koördineerder van geleenthede. Die pos sal bekend staan as “Die Koördineerder.” Aanvangsdatum: 1 Mei 2023 Pligte: ▪ Bemarking en borgewerwing. ▪ Bestuur van die skool se advertensiebord-projek. ▪ Bestuur van die skool se skakeling met die media (beide formele- en sosiale media.) ▪ Algemene ondersteuning met die administrasie van fisiese geriewe-projekte. ▪ Ondersteuning tot die personeel van die skool, met betrekking tot projekte van skool- en sportdrag. ▪ Algemene ondersteuning aan die sportkantoor met administratiewe en sekere geïdentifiseerde take. Posvereistes: ▪ Goeie interpersoonlike verhoudinge. ▪ Ten volle tweetalig (Afrikaans/Engels). ▪ Moet goed onder druk kan funksioneer. ▪ ’n Innemende persoonlikheid hê en goed met mense kan werk. ▪ Rekenaarvaardig met die voll
Less