Maatskaplike Werker Betrekking 2023 Die Beheerliggaam van Laerskool Hartenbos beskik oor ’n betrekking vir ’n Maatskaplike Werker vanaf 1 Januarie 2023. Vereistes van die betrekking: • Afrikaans medium, maar Engels magtig. • Ondersteuning met inskakeling...
More
Maatskaplike Werker Betrekking 2023 Die Beheerliggaam van Laerskool Hartenbos beskik oor ’n betrekking vir ’n Maatskaplike Werker vanaf 1 Januarie 2023. Vereistes van die betrekking: • Afrikaans medium, maar Engels magtig. • Ondersteuning met inskakeling van nuwe leerders by Laerskool Hartenbos. • Kommunikasie met ouers, byvoorbeeld rakende afwesigheid vanaf skool. • Ondersteuning aan ouers in klein groepe. • Hulp / aanbevelings met dissiplinêre verhore van leerders met gedragsprobleme. Terapie met leerders met gedragsprobleme en leiding om positiewe gedrag te bevorder. • Hulp / aanbevelings met dissiplinêre verhore van leerders met gedragsprobleme. • Terapiesessies vir leerders met gedragsprobleme. • Hulp aan leerders met huislike / maatskaplike probleme. • Emosionele ondersteuning asook trauma- en krisisberading. • Skakeling met ACVV, kinderhofsake en ander maatskaplike organisasies. • Personeelopleiding oor onderwerpe soos behoefte ontstaan. • Berading / hulp vir personeel. • Te all
Less