p 7 p 8 p 9 Beplan vir droë jare. Google Maps now available on SANparks website. Is jou vuurwapenlisensie nog geldig? VOORSORG GOOGLE SANPARKS WAPENLISENSIES MAART 2016 p 9 Is jou vuurwapenlisensie nog geldig? WAPENLISENSIES Piet en sy vennote swoeg nie...
More
p 7 p 8 p 9 Beplan vir droë jare. Google Maps now available on SANparks website. Is jou vuurwapenlisensie nog geldig? VOORSORG GOOGLE SANPARKS WAPENLISENSIES MAART 2016 p 9 Is jou vuurwapenlisensie nog geldig? WAPENLISENSIES Piet en sy vennote swoeg nie verniet…! Sekerlik Rustenburg en een van die land se bekendste wildboere – Piet du Toit (regs bo) en “Horison” – die buffelbul waarvan ‘n 25%-aandeel onlangs vir R44 miljoen verkoop is. Links onder is die “nuwe gesig” van Piet du Toit Wildbedryf – vriende, vennote en feitlik familie – Jaco Naudé, Beyers Gerber, Piet du Toit en Stephan Naudé. Sien berig en nog foto’s van p3 tot p5 in hierdie uitgawe.
Less