8 February 2013
Carnivores:
Not just a
pretty face
CONSERVATION
pg3
Hoe om meer
uit jou koei te
kry
BOERDERY
bl5
Moenie dié
groot skou
misloop nie
GEBEURE
bl11
Reën: Lim
val só vas
Elana Greyling
Te midde van miljoene rand se
vloedskade...
More
8 February 2013
Carnivores:
Not just a
pretty face
CONSERVATION
pg3
Hoe om meer
uit jou koei te
kry
BOERDERY
bl5
Moenie dié
groot skou
misloop nie
GEBEURE
bl11
Reën: Lim
val só vas
Elana Greyling
Te midde van miljoene rand se
vloedskade in die naburige
Mosambiek en met verlede jaar se
vloede nog vars in die geheue van
inwoners van Limpopo, is goeie
neerslae die afgelope tyd meestal
met dankbaarheid ontvang.
In die Limpopo se laeveld het
baie reën geval en heelwat skade
is aangerig.
Pompe het verspoel,
plantjies het versuip, implemente
het vasgeval wat nou meebring
dat oeste nie afgehaal kan word
nie en die nuwe plantseisoen nie
kan begin nie.
Presiese syfers sal
eers later beskikbaar wees
wanneer die volle impak op die
landbou bepaal kan word.
Meer as
’n gemiddeld van 300mm reën het
oor die gebied geval die afgelope
tyd, en in sommige plekke baie
meer.
In die Lephalalegebied het
buie baie wisselvallig uitgesak en
neerslae vir Januarie
Less