WITZENBERG HERALD Friday, August 1, 201412
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele...
More
WITZENBERG HERALD Friday, August 1, 201412
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal mag sonder
die verlof van die eienaars volgensArt. 12 (7)
Wet op Outeursreg 1978
gereproduseer word nie
DRIE SASKOK erkende tradisionele karatekas van die Witzenbergstreek, vertrek
einde Augustusmaand na Richmond, Kanada,waarhulleaandieTAFISAWêreldGevegkuns Spele gaan deelneem.
Die karate trio bestaan uit Renshi Andries
Douglas, sensei Gerjo de Waal en sensei
Piet Snyers. Die drie het hul nasionale senior
kleure verwerf en is die enigste lede van die
Wes-Kaap wat Suid-Afrika in Kanada sal
verteenwoordig.
Sensei Piet is werksaam by Leopont Properties op P.A. Hamlet en dit sal die eerste
keer wees dat hy oorsee sal reis en aan ‘n
internasionale kompetisie sal deelneem.
Renshi Andries sal ná die Spele wegbreek
van die Suid Afrikaanse
Less